Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motorvervaardiger
motorvervaardiger [boodskap #147867] Do., 01 Mei 2025 14:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
motorvervaardiger
Afbreking: mo•tor•ver•vaar•di•ger
Samestelling: motor + vervaardiger


Selfstandige naamwoord: motorvervaardiger
Meervoud: motorvervaardigers

Betekenis:
• 'n Maatskappy wat motors vervaardig.

Gebruik:
• Toyota is een van grootste motorvervaardigers ter wêreld.

Sinoniem:
• karmaker

Vertaling:
Engels: car manufacturer
Nederlands: autofabrikant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp:
Volgende onderwerp: verteenwoordigend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 11:21:31 UTC 2025