Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snotkop
snotkop [boodskap #147863] Wo., 30 April 2025 16:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snotkop
Afbreking: snot•kop
Samestelling: snot + kop


Selfstandige naamwoord: snotkop
Meervoud: snotkoppe
Verkleinwoord: snotkoppie
Meervoud van verkleining: snotkoppies

Betekenis:
• 'n Jong, onervare persoon. Onnosele snuiter wat hom probeer slim hou.

Gebruik:
• Kan jy jou indink, die snotkop probeer my vertel hoe die lewe werk!

Sinoniem:
• bogkind
• bogsnuiter
• japsnoet
• pampoenkop
• snotneus
• snuiter
• wysneus

Vertaling:
Engels: snot, contemptible brat
Nederlands: snotaap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teertang
Volgende onderwerp: wondersoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 23:01:57 UTC 2025