Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teertang
teertang [boodskap #147862] Wo., 30 April 2025 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teertang
Afbreking: teer•tang
Samestelling: teer + tang


Selfstandige naamwoord: teertang
Meervoud: teertange

Betekenis:
• Iemand wat vuil, smerig en onnet is.

Gebruik:
• Jy nooi nie daai teertang in die huis in nie!

Sinoniem:
• lunsriem
• morsjors
• sloddervos
• smeerlap
• smeerkanis
• teerlap
• teerputs
• teertou
• vuilkous

Vertaling:
Engels: dirty person
Nederlands: vuile persoon, vies mens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suurstofdief
Volgende onderwerp: snotkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 21:09:25 UTC 2025