Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suurstofdief
suurstofdief [boodskap #147861] Wo., 30 April 2025 15:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24165
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suurstofdief
Afbreking: suur•stof•dief
Samestelling: suurstof + dief


Selfstandige naamwoord: suurstofdief
Meervoud: suurstofdiewe

Betekenis:
• Iemand wat nutteloos of lui is. Persoon wat net asemhaal en niks bydra nie.

Gebruik:
• Ek het nie tyd vir 'n suurstofdief by die werk nie.

Sinoniem:
• deugniet
• niksnut

Vertaling:
Engels: oxygen thief
Nederlands: zuurstofdief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oogkleur
Volgende onderwerp: teertang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 19:10:41 UTC 2025