| papis [boodskap #147857] |
Di., 29 April 2025 19:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
papis
Afbreking: pa•pis
Selfstandige naamwoord: papis
Meervoud: papiste
Betekenis:
• Aanhanger of voorstander van die pous en die Rooms-Katolieke Kerk.
Gebruik:
• As 'n protestant het hy die papiste verafsku.
Afgelei:
• papisme
• papistery
• papisties
Vertaling:
Engels: papist
Nederlands: papist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|