Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kolonialisties
kolonialisties [boodskap #147849] Ma., 28 April 2025 15:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kolonialisties
Afbreking: ko•lo•ni•a•lis•ties
Samestelling: kolonialis + -ties


Byvoeglike naamwoord: kolonialisties
Attributief: kolonialistiese

Betekenis:
• Wat kolonialisme, of 'n kolonialis betref.

Gebruik:
• Talle lande het hulle kolonialistiese name na onafhanklikheidswording verander.

Sinoniem:
• koloniaal

Antoniem:
• antikolonialisties

Afgelei:
• postkolonialisties

Vertaling:
Engels: colonialist
Nederlands: kolonialistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ballistiek
Volgende onderwerp: wederkerend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 00:41:08 UTC 2025