| ballistiek [boodskap #147848] |
Ma., 28 April 2025 15:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ballistiek
Afbreking: bal•lis•tiek
Selfstandige naamwoord: ballistiek
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wetenskap wat die vlug van projektiele (soos koeëls en missiele) bestudeer.
Gebruik:
• Die ballistiek beskryf die prosesse wat 'n projektiel deurloop vandat dit afgevuur is totdat dit iets tref.
Sinoniem:
• projektielleer
• projektielbewegingsleer
Afgelei:
• ballisties
• ballistikus
Vertaling:
Engels: ballistics
Nederlands: ballistiek
Nota:
• Van Grieks, bἀllein, "gooi".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|