Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pieksel
pieksel [boodskap #147845] Ma., 28 April 2025 09:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pieksel
Afbreking: piek•sel


Selfstandige naamwoord: pieksel
Meervoud: pieksels
Verkleinwoord: piekseltjie
Meervoud van verkleining: piekseltjies

Betekenis:
• 'n Kleinste verligte punt (of blokkie) op 'n beeld of skerm wat van kleur of intensiteit kan verander.

Gebruik:
• Die foto het 'n resolusie van 1920x1080, m.a.w. 1920 piksels wyd by 1080 pieksels hoog.

Sinoniem:
• beeldelement
• beeldpunt
• prentelement

Afgelei:
• megapieksel
• piekseleer
• piekselwaarde

Afkorting:
• px

Vertaling:
Engels: pixsel, picture element
Nederlands: pixel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: resolusie
Volgende onderwerp: kapabel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 14:41:16 UTC 2025