Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwese
verwese [boodskap #147837] So., 27 April 2025 09:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwese
Afbreking: ver•we•se
Samestelling: ver- + wees + -e


Byvoeglike naamwoord: verwese
Attributief: verwese

Betekenis:
• Wat soos 'n weeskind lyk; totaal verward en afgeskeep.

Gebruik:
• Die man sit verwese en verdwaas in die ambulans, doodstil sonder om 'n woord te sê.

Sinoniem:
• afgeskeep
• bedremmeld
• beteuterd
• onthuts
• verbysterd
• verdwaas
• verskrik
• verslae
• verslons
• verwaarloos
• wees

Afgelei:
• verwesenheid

Vertaling:
Engels: dazed, stunned, bewildered
Nederlands: verwezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: viertalig
Volgende onderwerp: verkwikkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 23:37:55 UTC 2025