| uitgehonger [boodskap #147831] |
Sa., 26 April 2025 18:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24323 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitgehonger
Afbreking: uit•ge•hon•ger
Byvoeglike naamwoord: uitgehonger, uitgehongerd
Attributief: uitgehongerde
Betekenis:
• Wat baie honger is.
• (figuurlik) Wat 'n groot behoefte aan iets het.
Gebruik:
• Sy het 'n bakkie melk vir die uitgehongerde kat uitgesit.
• Hy is uitgehonger vir goeie geselskap.
Sinoniem:
• doodhonger
• hongerig
• ondervoed
• sterwend
• uitgeteer
• verhonger
Afgelei:
• uitgehongerdheid
Vertaling:
Engels: starved
Nederlands: uitgehongerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|