Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brok
brok [boodskap #147830] Sa., 26 April 2025 18:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24291
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
brok
Afbreking: brok


Selfstandige naamwoord: brok
Meervoud: brokke
Verkleinwoord: brokkie
Meervoud van verkleining: brokkies

Betekenis:
• 'n Stuk of gedeelte van iets.

Gebruik:
• 'n Brok uit die ruimte het in Sjina neergeplof.
• Dit is 'n interessante brokkie nuus.

Spreekwoord:
• Hy is 'n bedorwe brokkie. [Persoon wat bederf is.]

Sinoniem:
• deel
• flenter
• fraksie
• gedeelte
• homp
• klont
• segment
• skerf
• stuk

Hiponiem:
• kalkbrok

Afgelei:
• brokkel
• broksgewys
• brokstuk
• brokdeel

Vertaling:
Engels: piece, lump, chunk, fragment
Nederlands: brok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verteerbaar
Volgende onderwerp: uitgehonger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 13 18:57:30 UTC 2026