Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorbevolk
oorbevolk [boodskap #147826] Sa., 26 April 2025 09:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorbevolk
Afbreking: oor•be•volk
Samestelling: oor + bevolk


Byvoeglike naamwoord: oorbevolk
Attributief: oorbevolkte

Betekenis:
• Wat te veel inwoners het; te bevolk is.

Gebruik:
• Die land se tronke is oorbevolk.

Sinoniem:
• oorbeset
• oorvol

Antoniem:
• dunbevolk
• ylbevolk

Afgelei:
• oorbevolking

Vertaling:
Engels: over-populated
Nederlands: overbevolkt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewei
Volgende onderwerp: kurkfooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 03:50:56 UTC 2026