| kortgebonde [boodskap #147820] |
Sa., 26 April 2025 08:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kortgebonde
Afbreking: kort•ge•bon•de
Byvoeglike naamwoord: kortgebonde
Attributief: kortgebonde
Betekenis:
• Wat maklik kwaad word; opvlieënde van geaardheid is.
Gebruik:
• Die ou man is kortgebonde en wil nie na rede luister nie.
Sinoniem:
• heetgebakerd
• humeurig
• kortgebakerd
• kortgehumeurd
• liggeraak
• onstabiel
• oorgevoelig
• opvlieënd
• prikkelbaar
Antoniem:
• sagmoedig
Afgelei:
• kortgebondenheid
Vertaling:
Engels: short-tempered, touchy
Nederlands: opvliegend, prikkelbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|