Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opslaan
opslaan [boodskap #147819] Sa., 26 April 2025 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24234
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opslaan
Afbreking: op•slaan
Samestelling: op + slaan


Werkwoord: slaan op, opslaan
Verlede tyd: het opgeslaan

Betekenis:
• Om na bo te slaan of te klap.
• Om na bo te rig of te wys.
• Om staan te maak; oprig.

Gebruik:
• Hy slaan die bal met sy raket in die lug in op.
• Wanneer ek my oë opslaan na die berge weet ek waar my hulp vandaan kom.
• Hy het die tent in die bos opgeslaan.

Sinoniem:
• aanmekaarsit
• aanmekaarslaan
• bou
• monteer
• oopvou
• opklop
• oprig
• oprys
• opwip

Afgelei:
• opslaangebou
• opslaanrand

Vertaling:
Engels: to hit up; to raise up; to pitch, erect
Nederlands: opslaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duskantste
Volgende onderwerp: kortgebonde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 18:28:01 UTC 2025