Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duskantste
duskantste [boodskap #147818] Sa., 26 April 2025 07:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duskantste
Afbreking: dus•kant•ste
Samestelling: duskant + -ste


Byvoeglike naamwoord: duskant
Attributief: duskantste

Betekenis:
• Wat duskant (aan hierdie kant) is.

Gebruik:
• Toe ons by die dam kom, het ons op die duskantste wal kamp opgeslaan.

Sinoniem:
• deuskantse
• deuskantste
• duskantse

Antoniem:
• oorkantste

Vertaling:
Engels: on this side, near side
Nederlands: deze kant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wyslik
Volgende onderwerp: opslaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 03:52:28 UTC 2026