Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wyslik
wyslik [boodskap #147817] Sa., 26 April 2025 07:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wyslik
Afbreking: wys•lik
Samestelling: wys + -lik


Byvoeglike naamwoord: wyslik
Vergrotende trap: wysliker
Oortreffende trap: wyslikste
Attributief: wyslike
Partitief: wysliks

Betekenis:
• Wat wys is; op 'n verstandige manier.

Gebruik:
• Hulle het wyslik besluit om eerder tuis te bly.

Sinoniem:
• oordeelkundig
• raadsaam
• verstandig

Vertaling:
Engels: wisely, with wisdom
Nederlands: wijselijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: logies
Volgende onderwerp: duskantste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 03:51:34 UTC 2026