Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » logies
logies [boodskap #147816] Vr., 25 April 2025 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
logies
Afbreking: lo•gies


Byvoeglike naamwoord: logies
Vergrotende trap: logieser
Oortreffende trap: logiesste
Attributief: logiese
Intensief: doodlogies

Betekenis:
• Wat voor die hand liggend is; uitgeredeneer kan word.
• Betreffende die formele logika.

Gebruik:
• Dit maak nie logies sin nie. Hy kon vinnig, helder en logies dink.
• Stroombane bestaan uit logiese hekke wat gebruik word om besluite te maak.

Sinoniem:
• beredeneerd
• gegrond
• redekundig
• samehangend
• verstaanbaar
• wetenskaplik

Antoniem:
• onlogies

Afgelei:
• logieserwys

Vertaling:
Engels: logical
Nederlands: logisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensduur
Volgende onderwerp: wyslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 03:52:14 UTC 2026