Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedrywend
bedrywend [boodskap #147812] Do., 24 April 2025 14:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedrywend
Afbreking: be•dry•wend
Samestelling: bedryf + -end


Byvoeglike naamwoord: bedrywend
Attributief: bedrywende

Betekenis:
• Wat doen/ hande/ aktief is.
• (taalkunde) Grammatiese konstruksie waar die onderwerp (wie doen die werk?) die doener is.

Gebruik:
• Wanneer 'n sin in die bedrywende vorm is, voer die onderwerp die aksie uit en staan die onderwerp aan die begin van die sin.
• Die sin "Ek eet kos" is in die bedrywende vorm. In die lydende vorm is dit "Die kos word deur my geëet".

Sinoniem:
• aktief

Antoniem:
• lydend
• passief

Afkorting:
• bedr.

Vertaling:
Engels: active, enterprizing
Nederlands: actief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geboortemerk
Volgende onderwerp: bulvegter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 03:29:53 UTC 2025