Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » varsheid
varsheid [boodskap #147808] Wo., 23 April 2025 15:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24150
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
varsheid
Afbreking: vars•heid
Samestelling: vars + -heid


Selfstandige naamwoord: varsheid
Meervoud: varshede

Betekenis:
• Die toestand van vars wees.

Gebruik:
• Plaas die eier in 'n bak water om die varsheid daarvan te toets.

Sinoniem:
• frisheid
• jeugdigheid
• nuutheid

Vertaling:
Engels: freshness, newness
Nederlands: versheid, frisheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenvormigheid
Volgende onderwerp: skrywe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 18:30:43 UTC 2025