| kwynend [boodskap #147804] |
Di., 22 April 2025 12:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwynend
Afbreking: kwy•nend
Samestelling: kwyn + -end
Byvoeglike naamwoord: kwynend
Attributief: kwynende
Partitief: kwynends
Betekenis:
• Wat besig is om te kwyn; afneem of kleiner word.
Gebruik:
• Almal is bekommerd oor die dorp se kwynende watervoorraad.
Sinoniem:
• afnemend
• dalend
• tanend
• verminderend
• wegsterwend
Vertaling:
Engels: waning, withering, dying away
Nederlands: kwijnend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van kwyn.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|