Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » humanisme
humanisme [boodskap #147802] Ma., 21 April 2025 07:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
humanisme
Afbreking: hu•ma•nis•me


Selfstandige naamwoord: humanisme
Meervoud:

Betekenis:
• Lewensbeskouing wat die mens sentraal stel en godsdiens as minder belangrik ag.
• (informeel) Die strewe om meer humanisties en mensliewend te wees.
• (histories) Beweging tydens die Renaissance (14de tot 16de eeu) wat die klassieke wetenskap en kuns herontdek.

Gebruik:
• Moderne humanisme is 'n nie-godsdienstige lewensfilosofie wat menswaardigheid, vryheid en individualisme eerste stel.
• Sy humanisme het my hart geroer.

Sinoniem:
• goedaardigheid
• goedigheid
• medemenslikheid
• naasteliefde
• vermensliking

Afgelei:
• antihumanisme
• posthumanisme
• transhumanisme

Vertaling:
Engels: humanism
Nederlands: humanisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: radikaliseer
Volgende onderwerp: voortvloei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 16 16:19:37 UTC 2025