Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » radikaliseer
radikaliseer [boodskap #147801] Ma., 21 April 2025 06:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
radikaliseer
Afbreking: ra•di•ka•li•seer
Samestelling: radikaal + -iseer


Werkwoord: radikaliseer
Verlede tyd: het geradikaliseer

Betekenis:
• Om iemand radikaal (of meer radikaal) te maak; ekstremistiese idees kry of oordra.

Gebruik:
• Kinders word maklik op sosiale media geteiken en geradikaliseer.

Vertaling:
Engels: to radicalise, radicalize
Nederlands: radicaliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sieke
Volgende onderwerp: humanisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 16 08:35:36 UTC 2025