| voëlkyk [boodskap #147797] |
So., 20 April 2025 09:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voëlkyk
Afbreking: vo•ël•kyk
Samestelling: voël + kyk
Selfstandige naamwoord: voëlkyk
Meervoud: –
Betekenis:
• Aktiwiteit of stokperdjie waar voëls in hul natuurlike omgewings geïdentifiseer en dopgehou word.
Gebruik:
• Kry solank julle verkykers, kameras en voëlgidse reg, ons gaan die naweek voëlkyk.
Vertaling:
Engels: birdwatching, birding
Nederlands: vogels kijken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|