Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegraping
wegraping [boodskap #147793] Sa., 19 April 2025 18:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
wegraping
Afbreking: weg•ra•ping
Samestelling: wegraap + -ing


Selfstandige naamwoord: wegraping
Meervoud: wegrapings

Betekenis:
• Gebeurtenis waartydens gelowiges in die hemel opgeneem sal word terwyl die ongelowiges op die aande agterbly.

Gebruik:
• Die woord wegraping kom nie in die Bybel voor nie en hoewel Christene in die wederkoms glo, glo nie alle Christene in die wegraping nie.

Vertaling:
Engels: rapture
Nederlands: opname van de gemeente

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelykenis
Volgende onderwerp: neerbuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 05 07:15:44 UTC 2026