| poedelkaal [boodskap #147782] |
Do., 17 April 2025 16:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poedelkaal
Afbreking: poe•del•kaal
Samestelling: poedel + kaal
Byvoeglike naamwoord: poedelkaal
Attributief: poedelkaal
Betekenis:
• Intensiewe vorm van kaal/naak: heeltemal sonder klere.
Gebruik:
• Die seuns swem poedelkaal in die dam.
Sinoniem:
• kaalbas
• moederkaal
• onbedek
• ontbloot
• poedelnaak
• spiernaak
Vertaling:
Engels: buck naked, stark naked, butt-naked
Nederlands: poedelnaakt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|