Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » praatlustig
praatlustig [boodskap #147781] Do., 17 April 2025 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
praatlustig
Afbreking: praat•lus•tig
Samestelling: praat + lustig


Byvoeglike naamwoord: praatlustig
Attributief: praatlustige

Betekenis:
• Wat graag praat; maklik en te veel gesels.

Gebruik:
• Die praatlustige meisie irriteer hom grensloos.

Sinoniem:
• babbelsiek
• geselserig
• kletserig
• praatsiek
• praatsugtig
• praterig
• spraaksaam

Vertaling:
Engels: talkative, garrulous
Nederlands: praatlustig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skamerig
Volgende onderwerp: poedelkaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 10:41:31 UTC 2025