Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onhoflik
onhoflik [boodskap #147763] So., 13 April 2025 23:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24305
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onhoflik
Afbreking: on•hof•lik
Samestelling: on- + hoflik


Byvoeglike naamwoord: onhoflik
Attributief: onhoflike

Betekenis:
• Wat onbeskof en nie hoflik is nie.

Gebruik:
• Die onhoflike seun het voor die meisies b die deur ingestap.

Sinoniem:
• onbedagsaam
• onbeleef
• onbeskof
• ongemanierd
• ongepoets
• ongeskik
• onopgevoed

Antoniem:
• hoflik

Afgelei:
• onhoflikheid

Vertaling:
Engels: discourteous, uncivil
Nederlands: onhoffelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leersaam
Volgende onderwerp: onoorwinlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 14 22:04:02 UTC 2026