Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inwy
inwy [boodskap #147755] Vr., 11 April 2025 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inwy
Afbreking: in•wy
Samestelling: in + wy


Werkwoord: wy in, inwy
Verlede tyd: het ingewy

Betekenis:
• Om amptelik in gebruik te neem.
• Om iemand aan iets bekend te stel; vertroud te maak.

Gebruik:
• Ons wy môre die nuwe skoolsaal in.
• Haar ma het haar in die geheimenisse van die kookkuns ingewy.

Sinoniem:
• heilig
• huldig
• inisieer
• inlei
• inlyf
• inseën
• onthul
• open
• orden

Afgelei:
• inwyder
• inwyer
• inwyding

Vertaling:
Engels: to inaugurate, consecrate; to initiate
Nederlands: inwijden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hups
Volgende onderwerp: gedy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 11:42:23 UTC 2025