Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Vragie aan die Nederlanders
'n Vragie aan die Nederlanders [boodskap #14775] Sa, 16 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
wilc  is tans af-lyn  wilc
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
(Verskoon maar die sp - ek skryf nie baie in Afr nie)

Ek is 'n somtyds greelde leser van die ng vir omtrent 2 jaar. Elke nou en
dan
breek daar een van die "Arno" (die Afrikaner en apartheid) struwelinge uit.

Dit veroorsaak dat ek dan belangstelling
verloor vir 'n onbepaalde tyd, maar mettertyd keer ek tog weer terug. Voor
ek weer
die hase pad kies, wonder ek of iemand vir my die volgende kan verduidelik:

Vryheid van spraak word hoogs op prys gestel in Nedereland. Reg?
Die regering in Nederland skryf nie vir joernaliste voor nie. Reg?
Eie denke en opinies van aktuele sake word ywerig nagestreef deur
individue. Reg?

Die punt wat ek graag wil maak is:
Met hierdie agtergrond hoe is dit dat Nederlanders nog so oningelig blyk te
wees oor Suid Afrika?
(Ek praat van hierdie nuusgroep en van mense wat ek al persoonlik onmoet
het.)
Hierdie stelling het natuurlik net betrekking op die deel van die mense wat
elke stukkie
Wit Afrikaner SENSASIE nuus opslurp. Enige ander gebeure
of nuus wat nie die Afrikaner uitbeeld as 'n wreedaardige, bloedorstige,
rassistiese barbaar nie,
word bloot geignoreer. D.i. gevalle waar berekende geweld teen Afrikaners
gepleeg word. Dit maak nie saak of hulle suigelinge, vrouens, kinders of
bejaardes is nie.
Dit is mos hulle straf vir hulle stinkende dade van die verlede. Is dit net
my verbeelding,
of geniet julle hierdie nuus regtig?

Indien Nederlanders al die antwoorde het vir harmonieuse rasse samesyn,
hoekom
is hulle letterlik aan hulle agterente uit Indoniesie uitgeskop vroeer die
eeu, en hoekom
is die woord Holland of Hollander ampers vandag nog 'n vloekwoord in
Indonesie?

Vra maar net.
Re: 'n Vragie aan die Nederlanders [boodskap #14838 is 'n antwoord op boodskap #14775] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
'n Antwoord van een Nederlander:

Wanneer in een land 'n ieder vrijheid van meningsuiting heeft betekent dit
nog niet dat je ook daadwerkelijk ieders mening hoort en overal goed over
bent ingelicht. Dat laatste is vooral je eigen verantwoordelijkheid.

Zuid Afrika is hier zelden in het nieuws, negatief noch positief. Te ver weg
en niet belangrijk genoeg (meer). Het spijt me wanneer ik iemand daarmee op
zijn/haar ziel trap. Hoe vaak is Nederland in Zuid Afrika op het nieuws? Nog
veel minder, neem ik aan. En als je dan al iets hoort zal het wel over drugs
zijn. Point taken?

Jammer genoeg is het ENIGE nieuws dat voor de media hier van belang is, is
dat "Wit Afrikaner SENSASIE nuus" waar je over spreekt. Nu ik dit schrijf
moet ik er overigens ineens aan denken dat er een paar weken geleden een
documentaire (nogal laat op de avond) was over het snel toenemend geweld
tegen blanken in ZA.

Kijk eens zorgvuldig naar de nieuwsuitzendingen bij jou op televisie, turf
eens af hoe vaak 'n bepaald land negatief in het nieuws komt en hoe vaak
positief. Voor vrijwel ieder land zal het negatieve nieuws overheersen. Ik
meen dat dat de manier is om een nationale identiteit te verstevigen; je
afzetten tegen anderen, "kijk, daar is het slechter".

Natuurlijk kent Nederland niet het geheim van het "harmonieus samenleven van
rassen". Je hoeft niet helemaal terug te verwijzen naar Indonesiƫ, zo
harmonieus verloopt alles hier in Nederland zelf momenteel ook weer niet.

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: Uit The Citizen (vir arno)
Volgende onderwerp: Eindwerk Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 16:08:26 MGT 2024