Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leesvaardigheid
leesvaardigheid [boodskap #147748] Di., 08 April 2025 19:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leesvaardigheid
Afbreking: lees•vaar•dig•heid
Samestelling: lees + vaardigheid, leesvaardig + -heid


Selfstandige naamwoord: leesvaardigheid
Meervoud: leesvaardighede

Betekenis:
• Die mate waarin iemand goed kan lees.

Gebruik:
• Goeie leesvaardigheid en begrip is die grondslag vir 'n kind se akademiese sukses.

Sinoniem:
• leesvermoë

Vertaling:
Engels: reading skill, reading ability
Nederlands: leesvaardigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jakvrug
Volgende onderwerp: sulfer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 12:37:58 UTC 2025