Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seesog
seesog [boodskap #147745] Di., 08 April 2025 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die seesog van 'n skip.
Die seesog van 'n skip.
seesog
Afbreking: see•sog
Samestelling: see + sog (suig)


Selfstandige naamwoord: seesog
Meervoud:

Betekenis:
• Die spoor van turbulente water agter 'n skip.

Gebruik:
• Hy staan agter op die boot en staar na die seesog.

Sinoniem:
• kielsog
• kielwater
• skuimspoor

Vertaling:
Engels: wake of a ship
Nederlands: kielzog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsetter
Volgende onderwerp: besoedelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 12:34:45 UTC 2025