Tuis » Taal » Woordeboek » hommel
hommel [boodskap #147730] |
Sa., 05 April 2025 08:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21497 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hommel
Afbreking: hom•mel
Selfstandige naamwoord: hommel
Meervoud: hommels
Verkleinwoord: hommeltjie
Meervoud van verkleining: hommeltjies
Betekenis:
• 'n Manlike by.
• 'n Insek wat soos 'n groot, harige by lyk, genus Bombus en familie Bombidae.
• (figuurlik) Iemand wat te lui is om te werk.
Gebruik:
• Die koninginby ruk die genitalieë van die hommel uit nadat hy sy doel gedien het.
• Die hommel is algemeen in die Noordelike Halfrond, maar kom nie natuurlik in Afrika voor nie.
• Hy is 'n luigat hommel.
Sinoniem:
• dar
• kapaterby
• mannetjiesby
• waterdraer
• luiaard
• luigat
Afgelei:
• hommelby
• hommelsel
• homeltuig
Vertaling:
Engels: drone, male bee; bumblebee; lazy person
Nederlands: hommel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 09:46:02 UTC 2025
|