| peristalties [boodskap #147729] |
Vr., 04 April 2025 19:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
peristalties
Afbreking: pe•ri•stal•ties
Byvoeglike naamwoord: peristalties
Attributief: peristaltiese
Betekenis:
• Wat saamtrek om die inhoud van 'n buisvormige orgaan vorentoe te druk.
Gebruik:
• Ná 8 tot 12 uur in die dikderm word die reste deur peristaltiese bewegings na die rektum gedryf.
Sinoniem:
• kronkelend
• sametrekkend
• wurmsgewys
• wurmvormig
Vertaling:
Engels: peristaltic
Nederlands: peristaltisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|