Tuis » Taal » Woordeboek » ongelowig
ongelowig [boodskap #147721] |
Wo., 02 April 2025 18:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21428 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongelowig
Afbreking: on•ge•lo•wig
Samestelling: on- + gelowig
Byvoeglike naamwoord: ongelowig
Vergrotende trap: ongelowiger
Oortreffende trap: ongelowigste
Attributief: ongelowige
Betekenis:
• Wat nie glo nie (in 'n godsdienstige sin).
• Wat krities of wantrouig is.
Gebruik:
• En sommige het geglo wat gesê is, maar ander het ongelowig gebly. [Handelinge 28:24]
• Die kinders kyk met ongelowige oë na die towenaar.
Spreekwoord:
• Hy is 'n ongelowige Thomas. ['n Twyfelaar.]
Sinoniem:
• agnosties
• agterdogtig
• goddeloos
• godloënend
• heidens
• kleingelowig
• sinies
• skepties
• twyfelend
• wantrouig
Antoniem:
• gelowig
• religieus
Afgelei:
• ongelowiges
• ongelowigheid
Vertaling:
Engels: unbelieving, irreligieus; disbelieving, sceptical
Nederlands: ongelovig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 01:39:06 UTC 2025
|