Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedienstig (gedienstig maak/stel?)
- gedienstig [boodskap #147702] Tue, 25 March 2025 15:14
Wouter van Wyk  is tans af-lyn  Wouter van Wyk
Boodskappe: 2
Geregistreer: March 2025
Karma: 0
Junior Lid
Met watter werkwoord word die byvoeglike naamwoord "gedienstig" gekombineer?
Byvoorbeeld:
"Hulle wil die grondwet gedienstig stel/maak aan hulle eie belange."
Vorige onderwerp: feesvier
Volgende onderwerp: geëmansipeerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Mar 29 23:19:18 UTC 2025