Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » natuurgetrou
- natuurgetrou [boodskap #147699] Mon, 24 March 2025 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21400
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
natuurgetrou
Afbreking: na•tuur•ge•trou
Samestelling: natuur + getrou


Byvoeglike naamwoord: natuurgetrou
Attributief: natuurgetroue

Betekenis:
• Wat met die werklikheid ooreenstem.

Gebruik:
• Die skildery is tot in die fynste besonderhede natuurgetrou.

Sinoniem:
• juis
• lewenseg
• realisties

Afgelei:
• natuurgetrouheid

Vertaling:
Engels: true to nature
Nederlands: natuurgetrouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Tue, 25 March 2025 08:18]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: wegsak
Volgende onderwerp: nimlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Mar 31 12:22:31 UTC 2025