| vaderlik [boodskap #147693] |
Do., 20 Maart 2025 10:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24197 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vaderlik
Afbreking: va•der•lik
Samestelling: vader + -lik
Byvoeglike naamwoord: vaderlik
Vergrotende trap: vaderliker
Oortreffende trap: vaderlikste
Attributief: vaderlike
Partitief: vaderliks
Betekenis:
• Soos 'n vader (pa), of met betrekking tot 'n vader.
Gebruik:
• Die man het sy seuns vaderlik vermaan.
Sinoniem:
• paternaal
Hiponiem:
• aartsvaderlik
• grootvaderlik
• voorvaderlik
Afgelei:
• vaderlikheid
Vertaling:
Engels: fatherly
Nederlands: vaderlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|