| welopgevoed [boodskap #147690] |
Do., 20 Maart 2025 09:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
welopgevoed
Afbreking: wel•op•ge•voed
Samestelling: wel + opgevoed
Byvoeglike naamwoord: welopgevoed
Attributief: welopgevoede
Betekenis:
• Wat goed opgevoed (grootgemaak) is.
Gebruik:
• 'n Welopgevoede heer maak altyd die deur vir 'n dame oop.
Sinoniem:
• beleef
• beskaaf
• fatsoenlik
• goedgemanierd
• welgemanierd
Vertaling:
Engels: well-brought-up, well-raised, well-bred, well-mannered, well-educated
Nederlands: welopgevoed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|