| vingerwysing [boodskap #147689] |
Do., 20 Maart 2025 09:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24197 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vingerwysing
Afbreking: vin•ger•wy•sing
Samestelling: vinger + wys + -ing
Selfstandige naamwoord: vingerwysing
Meervoud: vingerwysinge, vingerwysings
Betekenis:
• Handeling om iets met die vinger aan te wys, meestal figuurlik, om iemand te beskuldig of te vermaan.
Gebruik:
• Los tog die beskuldigings en vingerwysing en help eerder om die probleem op te los.
Sinoniem:
• aanduiding
• beskuldiging
• toespeling
• vermaning
• waarskuwing
Vertaling:
Engels: finger pointing
Nederlands: vingerwijzing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|