| onplesierig [boodskap #147687] |
Wo., 19 Maart 2025 19:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onplesierig
Afbreking: on•ple•sie•rig
Samestelling: on- + plesierig
Byvoeglike naamwoord: onplesierig
Vergrotende trap: onplesieriger
Oortreffende trap: onplesierigste
Attributief: onplesierige
Partitief: onplesierigs
Betekenis:
• Wat nie plesierig is nie.
Gebruik:
• Dis koud en die weer is onplesierig.
Sinoniem:
• goor
• guur
• hinderlik
• lastig
• onaangenaam
• onaardig
• onbehaaglik
• onprettig
Antoniem:
• plesierig
Afgelei:
• onplesierigheid
Vertaling:
Engels: unpleasant
Nederlands: onplezierig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|