Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
sanderig
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
sanderig
[
boodskap #147682
]
Tue, 18 March 2025 13:34
Leksikograaf
Boodskappe:
21397
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
sanderig
Afbreking: san•de•rig
Samestelling: sand + -erig
Byvoeglike naamwoord:
sanderig
Vergrotende trap:
sanderiger
Oortreffende trap:
sanderigste
Attributief:
sanderige
Partitief:
sanderigs
Betekenis:
• Soos sand, of vol sand.
Gebruik:
•
Sanderige
grond dreineer vinnig en hou nie water goed nie.
Sinoniem:
• sandagtig
Afgelei:
• sanderigheid
Vertaling:
Engels: sandy
Nederlands: zanderig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Tue, 18 March 2025 13:35] deur moderator
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
seesiek
Volgende onderwerp:
neet
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Fri Mar 28 10:29:30 UTC 2025