Tuis » Taal » Woordeboek » gekheid
gekheid [boodskap #147675] |
Mon, 17 March 2025 13:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21404 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gekheid
Afbreking: gek•heid
Samestelling: gek + -heid
Selfstandige naamwoord: gekheid
Meervoud: gekhede
Betekenis:
• 'n Gebrek aan gesonde verstand.
• Grappige lawwigheid.
Gebruik:
• Dis gekheid om in 'n rivier vol krokodille te wil swem.
• Alle gekheid op 'n stokkie!
Sinoniem:
• dolligheid
• domheid
• dwaasheid
• gekkigheid
• dolheid
• domheid
• komieklikheid
• kranksinnigheid
• lawwigheid
• ligsinnigheid
• malheid
• malligheid
• manie
• onsinnigheid
• onverstandigheid
• onwysheid
• sotheid
• swaksinnigheid
• verspottigheid
Vertaling:
Engels: foolishness, craziness, madness, folly; joking, fun
Nederlands: gekheid
Nota:
• Die toestand wat gek wees.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 31 23:45:35 UTC 2025
|