Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverbeterlik
- onverbeterlik [boodskap #147673] Sun, 16 March 2025 08:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21404
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onverbeterlik
Afbreking: on•ver•be•ter•lik
Samestelling: on- + verbeter + -lik


Byvoeglike naamwoord: onverbeterlik
Vergrotende trap: onverbeterliker
Oortreffende trap: onverbeterlikste
Attributief: onverbeterlike
Partitief: onverbeterliks

Betekenis:
• Wat so goed is dat dit nie verder verbeter of oortref kan word nie.

Gebruik:
• Die kos is onverbeterlik!
• Hy is 'n onverbeterlike leuenaar.

Sinoniem:
• onoortreflik
• onverbeterbaar

Antoniem:
• verbeterbaar
• verbeterlik

Afgelei:
• onverbeterlikheid

Vertaling:
Engels: incorrigible, unsurpassable, first-rate
Nederlands: onverbeterlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongeskeer
Volgende onderwerp: onvertaalbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Mar 31 23:07:18 UTC 2025