Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongeskeer
- ongeskeer [boodskap #147672] Sun, 16 March 2025 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21400
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongeskeer
Afbreking: on•ge•skeer
Samestelling: on- + geskeer


Byvoeglike naamwoord: ongeskeer
Attributief: ongeskeerde

Betekenis:
• Wat nie geskeer is nie.

Gebruik:
• Die man is ongeskeer werk toe omdat sy skeermes gebreek het.

Sinoniem:
• harig
• stoppelig

Antoniem:
• geskeer

Vertaling:
Engels: unshaven
Nederlands: ongeschoren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oneg
Volgende onderwerp: onverbeterlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Mar 31 11:36:06 UTC 2025