| koelerig [boodskap #147670] |
So., 16 Maart 2025 08:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koelerig
Afbreking: koe•le•rig
Samestelling: koel + -erig
Byvoeglike naamwoord: koelerig
Vergrotende trap: koeleriger
Oortreffende trap: koelerigste
Attributief: koelerige
Partitief: koelerigs
Betekenis:
• Wat effens koel/ koud is.
Gebruik:
• Die nagte is al koelerig, maar die dae nog warm.
Sinoniem:
• koel
• kouerig
• verfrissend
• louwarm
Antoniem:
• warmerig
Afgelei:
• koelerigheid
Vertaling:
Engels: rather cool, chilly
Nederlands: koel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|