| pizza-oond [boodskap #147657] |
So., 09 Maart 2025 16:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pizza-oond
Afbreking: piz•za-oond
Samestelling: pizza + oond
Selfstandige naamwoord: pizza-oond
Meervoud: pizza-oonde
Verkleinwoord: pizza-oondjie
Meervoud van verkleining: pizza-oondjies
Betekenis:
• 'n Oond waarin pizzas gebak word.
Gebruik:
• In die winter is dit lekker om rondom die warm pizza-oond te kuier.
Vertaling:
Engels: pizza oven
Nederlands: pizzaoven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|