Tuis » Taal » Woordeboek » nie-amptelik
nie-amptelik [boodskap #147655] |
So., 09 Maart 2025 09:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21428 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nie-amptelik
Afbreking: nie-amp•te•lik
Samestelling: nie + amptelik
Byvoeglike naamwoord: nie-amptelik
Attributief: nie-amptelike
Betekenis:
• Wat nie amptelik is nie. Nie heeltemal volgens die rekord, reëls en voorskrifte nie.
Gebruik:
• Die skool het ouers waarsku teen 'n nie-amptelike omsendbrief wat op sosiale media gesirkuleer word.
Sinoniem:
• informeel
• onoffisieel
Antoniem:
• amptelik
Vertaling:
Engels: unofficial, off the record
Nederlands: officieus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 01:49:54 UTC 2025
|