Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagblind
nagblind [boodskap #147653] So., 09 Maart 2025 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nagblind
Afbreking: nag•blind
Samestelling: nag + blind


Byvoeglike naamwoord: nagblind
Attributief: nagblinde

Betekenis:
• Wat sleg sien in die donker.

Gebruik:
• Ek kan nie in die aand bestuur nie omdat ek nagblind is.

Antoniem:
• dagblind

Afgelei:
• nagblindheid

Vertaling:
Engels: night-blind
Nederlands: nachtblind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: muwwerig
Volgende onderwerp: nasaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 01:20:20 UTC 2025