Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » interkerklik
interkerklik [boodskap #147650] So., 09 Maart 2025 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
interkerklik
Afbreking: in•ter•kerk•lik
Samestelling: inter- + kerklik


Byvoeglike naamwoord: interkerklik
Attributief: interkerklike

Betekenis:
• Tussen kerke (van verskillende denominasies).

Gebruik:
• Die Wêreldraad van Kerke (WRK) is 'n interkerklike organisasie wat in 1948 gestig is.

Sinoniem:
• ekumenies

Antoniem:
• binnekerklik
• intrakerklik

Vertaling:
Engels: interdenominational, ecumenical
Nederlands: interkerkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inspannend
Volgende onderwerp: modderig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 07 00:16:24 UTC 2026