Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inspannend
inspannend [boodskap #147649] So., 09 Maart 2025 08:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inspannend
Afbreking: in•span•nend
Samestelling: inspan + -end


Byvoeglike naamwoord: inspannend
Attributief: inspannende

Betekenis:
• Wat baie energie en moeite kos.

Gebruik:
• Ek het 'n mediese sertifikaat wat aandui dat ek vandag geen inspannende werk mag doen nie.

Sinoniem:
• afmattend
• moeisaam
• moeitevol
• uitputtend
• veeleisend
• vermoeiend

Vertaling:
Engels: strenuous
Nederlands: inspannend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van inspan.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: espresso
Volgende onderwerp: interkerklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 08 01:01:08 UTC 2026